Fotobeeld

Tuisblad

Inhoudsopgawe Voorwoord Groeteboodskappe Aanloop Stigting
  Streke Toekomsperspektief Groei Bylae  

 

Fotobeeld

Onder is meer van die mooi traporrels wat by die Lydenburgfees gebruik was te siene

65-orrel1.jpg (89306 bytes)

66-orrel2.jpg (118115 bytes)

67-orrel3.jpg (55187 bytes)

68-orrel.jpg (75451 bytes)

69-orrel.jpg (126556 bytes)

70-retief-sand.jpg (107866 bytes)

In aksie in die Sand du Plessisteater; Pierre Retief, orkesleier, speel die konsertina

71tbok-pe1.jpg (73182 bytes)

TBOK-wennerskonsert in Port Elizabeth (Nov 1993); die gasorkes o.l.v. Bennie Stoltz (baskitaar) is met die repetisie besig

72-tbok-pe.jpg (68806 bytes)

Gasorkes by die TBOK-wennerskonsert in Port Elizabeth (Nov 1993): heelagter: Eslie Basson (met baadjie); middel:    Flip du Toit, Bennie Stotz, Neville Ferreira, Johan Vermeulen, Arnold Olbe, Tekkie de Ridder; voor: Martin Swanepoel

73-orkes-verantw.jpg (77763 bytes)

Die beoordelaars verduidelik in die Rooihuiskraal se vergaderplek die kompeterende orkeste se verantwoordelikhede, Okt 1994; Nico van Rensburg (links) verleen bystand. Beoordelaars: Gerhardt Olckers, Theo van Rensburg, dr. Barney van Dyk Danie Venter